Hierdie kursus is vir elkeen wat hul verhouding wil beskerm voordat iets soos ‘n affair ooit oor hulle pad kom, of vir die wat raad nodig het om die pad van genesing te stap of die besluit te neem of daar nog hoop is. Vir sommige mense is dit nodig om perspektief te kry oor wat gebeur het, hoekom en hoe dit gebeur het. Party paartjies sukkel met vergifnis en kry nie die seer agter gelaat nie, ander blameer hulleself en sukkel om hulleself te vergewe. Of jy die een is wat oortree het of die een is wat deur hierdie verwoestende seer pad as slagoffer moet stap – jy sal antwoorde kry met hierdie kursus.
Affairs
R400,00
3 months of access