Loading Events

Inligting rakende die huweliksnaweek:

·         R5450 per paartjie

·         4dae/ 3nagte vanaf die eerste aand om 18:00 tot die laaste dag om 12:00

·         Verblyf en etes ingesluit

·         Wildrit ingesluit

·         Kursus materiaal ingesluit

·         Die kamp word in Afrikaans aangebied

Besprekings is eers geldig sodra ons bewys van deposito ontvang het saam met jou inskrywingsvorm. Die deposito is R3500

"*" indicates required fields

Man se naam en van*
Vrou se naam en van*
BAIE BELANGRIK: Terme en voorwaardes
In die geval van kansellasie (binne 30 dae vanaf naweek/kamp) of die uitstel van ‘n bespreking en die oordrag van ‘n naweek/kamp se gelde wat reeds betaal is, is die volgende geldig:

Die gelde sal net so oorgedra word na die volgende beskikbare naweek/kamp. Indien die volgende naweek/kamp se prys verskil van die een wat uitgestel is, sal die balans aangepas word om die nuwe prys te ewenaar. Indien die volgende naweek/kamp ook nie bygewoon kan word nie en weer uitgestel moet word, sal die persone hul volle betaling verbeur. Ten einde die gelde te behou wanneer die naweek/kamp vir ‘n tweede keer uitgestel word, sal dit die verantwoordelikheid van die persoon wat bespreek het bly om ‘n persoon in hulle plek te kry. Met kansellasie binne 14 dae vanaf die naweek/kamp word die volle bedrag verbeur.
Terme en Voorwaardes*
Kyk gerus uit vir die volgende:
E-pos 1: 'n E-pos direk vanaf Jotform om jou bespreking se ontvangs te bevestig. Kontak ons kantoor gerus indien jy nie hierdie bevestiging ontvang nie.
E-pos 2: 'n E-pos vanaf ons kantore om jou betaling te bevestig. Moet asb nie bewys van betaling vir ons aanstuur nie. Sodra die betaling in ons rekening reflekteer sal ons bevestig. Gee ons kantore asb 3 - 5 werksdae kans vir hierdie e-pos, agv 'n lang admin proses. Onthou ASB om ook in jou SPAM folder te kyk!
Bankbesonderhede:
ABSA
G Wiid
Tjekrekening 4096890605
Tak 632005
Verwysing: VONov+ die selfoonnommer waarmee julle bespreek (man of vrou) -asb geen name as verwysing
*** Maak asb doodseker van jou verwysing - daar is talle besprekings waar die verwysing inkorrek is en ons nie kan bevestig nie***
*R5450 per paartjie betaalbaar
* Deposito betaalbaar om bespreking te bevestig: R3500

Share This Story, Choose Your Platform!

Title

Go to Top