• Register
Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

BELANGRIKE INLIGTING OM JOU KURSUSSE TE KAN KYK!!

  1. Jou kursusse sal outomaties beskikbaar wees sodra betaling gemaak is – jy ontvang dus geen skakel (link) nie.  Jou kursusse sal lê onder “my profiel”
  2. Maak asb seker dat jy ingeteken is
  3. Indien jou profiel aandui dat jy weer moet “enroll”, druk asb Ctrl + F5 om te “refresh”
  4. In die geval dat jy steeds sukkel om by jou kursus in te kom kan jou “browser” dalk die probleem wees – oorweeg om ‘n ander “browser” (Chrome / Google / Edge / Firefox) te gebruik