My 12-dele kursus vir verloofdes, ernstig verliefdes en almal wat wil belê in hulle verhouding voordat hulle trou.
In hierdie 12 dele hanteer ek die volgende :
1. Compatibility – julle agtergrond, droom en persepsie oor die huwelik en julle waardes
2. Seisoene en fases waarop jy voorbereid moet wees
3.Skoonfamilie, bande en bagasie
4. Vriende en ander grense
5. Geld – bestuur, drome en doelwitte
6. Kommunikasie deel 1 – hoor mekaar, verstaan mekaar. Triggers, filters en ander dinge wat konflik bemoeilik
7. Kommunikasie deel 2 – jou manier, my manier en die beter manier
8. Seks deel 1- God se plan, die amazing hoogtepunte, die wittebrood en die potensiële seer kant van verwerping, frustrasie en angs
9. Seks deel 2 – my behoeftes en jou behoeftes. Let’s meet halfway in heaven, haha
10. Hou jou huwelik lewendig met passie, groei en konneksie
11. Tradisonele jakkalse
12. God se wenplan met verbond – eenheid, heiligheid, reinheid. Julle geestelike groei en verhouding met mekaar
Huweliksvoorbereidingskursus
R1200,00
Huweliksvoorbereidingskursus