Bytjies en blommetjies , puberteit, groepsdruk – dit alles in een kursus In hierdie kursus hanteer ek die volgende: Hoe beantwoord ek ongemakliker vrae? Hoe begin ek die geselswerk? Hoe weet ek wanneer my kind gereed is vir die groot gesels? Hoe gemaak met baie moeilike onderwerpe? Kan ek my kind inlig sonder om nuuskierigheid te veroorsaak? Wat moet hulle weet teen watter ouderdom? Hoe kan ek hulle beskerm teen maats en dinge op fone? Hoe praat ek oor pornografie as hulle nog so jonk is?