Ek hoop dat jy iets van waarde vind vir jou hart, verhoudinge en lewe op hierdie webtuiste. Dit bly my heel grootste voorreg om te belê in mense se verhoudinge met mekaar en hul verhouding met God. Gesonde huwelike, gelukkige gesinne, ouers met visie en antwoorde, tieners met identiteit, verloofdes wat voorbereid is en geskeides wat weer hoop vind – dit alles lê my na aan die hart. Mag ek solank as wat God my sou wou gebruik en toelaat, die Naam van Jesus verkondig, sy absolute waarheid en die onfeilbaarheid van die Woord.

Loer gerus rond of daar ‘n naweek is waarby jy kan baat of ‘n byeenkoms in jou omgewing wat jy kan geniet. Miskien lê jou belegging in een van my aanlyn-kursusse of eerder ‘n aflaaibare produk. En as jy die ekstra myl wou gaan, is daar natuurlik my parfume om jou dag te verhelder.

Aanlyn kursusse

Ontdek ‘n wêreld van insig en transformasie met Gretha Wiid se omvattende aanlynkursusse, ontwerp om jou te bemagtig in jou persoonlike lewe en verhoudings.

Produkte

Blaai deur ons aanlynwinkel vir ‘n eksklusiewe verskeidenheid van Gretha Wiid se boeke, oudioboeke, en ander hulpbronne, sorgvuldig saamgestel om jou geestelike groei en welstand te ondersteun.

Artikels

Verdiep jou begrip en verryk jou lewe met Gretha Wiid se insiggewende artikels, vol wysheid en praktiese raad vir ‘n gesonde en gelukkige lewe.