Die hart van ‘n pa (DVD + 2 CD’s per koerier)

R150.00

Daar word gesê dat ‘n pa ‘n seun se eerste held is, en ‘n dogter se eerste liefde – woorde wat nie net waar  is nie, maar wat baie meer waarde dra as dit wat ons besef.  Met die kyk van hierdie dvd, sal pa’s besef dat hulle meer is as blote broodwinners of dissiplineerders – dat hulle geestelike outoriteit en voorbeeld oor generasies heen strek. Geniet die dvd – daar is ‘n gesin wat angstig wag!

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.