EVA SE LYF (DVD – Koerier)

R150.00

Eva se lyf is ‘n DVD wat ‘n WOW effek in jou lewe gaan hĂȘ! Dit beloof om jou huwelik te inspireer, jou vrouwees te bemagtig en jou intieme lewe met ‘n nuwe va-va-voom te mobiliseer. Gretha werp op haar eiesoortige, humoristiese manier lig op Adam se hart, sy behoeftes en die dynamics van sy lyf – sodat jy as Eva Goddelike vrug kan smaak in jou huwelik!

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.