Geld: die wortel van baie kwaad, seer en konflik in huwelike. (MP4 + MP3 – Slegs elektronies aflaaibaar)

R99.00

As kinders van die Here weet ons almal dat ons nie God ‘n Mammon kan dien nie.¬† Tog is daar duisende huwelike wat bloei agv geld. Party paartjies sukkel met te min geld, ander struikel en leef onafhanklik van God agv te veel geld. Om dinge te vererger sien ons dikwels geld anders as ons maat in die verhouding. Met hierdie heerlike praktiese dvd sal jy ‘n paar dinge wys raak oor geld in die huwelik¬† beginsels en wyshede wat jou finansies kan sen, en jou en jou maat meer begrip vir mekaar se sieninge oor geld kan gee.

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.