Gesonde gesinne & geseênde kinders (MP4 + MP3 elektronies aflaaibaar)

R99.00

Terwyl sommige ouers in die Bybel se voorbeeld  navolgenswaardig was, was daar ander se manier van doen wat skade en verwonding na hul kinders gebring het  met gevolge wat verder as die kinders self gestrek hetê.gevolge wat ‘n nageslag gempakteer het. In hierdie dvd sal jy uit hierdie verskillende ouers se foute en suksesse leer. Jy as ouer sal gekonfronteer word met die wete dat kinders soms verwond word in hul gees met ons woorde, dade en voorbeeld.  Tog sal jy ook hoor dat ons die geleentheid het om ons kinders  te seên, hulle te salf en ook hulle nageslag Goddelik kan benvloed.

  Ask a Question

General Enquiries

There are no enquiries yet.