Kies jou troumaat reg (MP4 + MP3 slegs elektronies aflaaibaar)

R99.00

Om ‘n huweliksmaat te kies is sekerlik een van die grootste besluite wat jy ooit in jou lewe sal neem.  Dit impakteer jou beroep, jou familie, jou menswees en jou kinders van eendag. Met hierdie dvd sal jy ‘n klomp wyshede hoor en wenke kry om jou te help om die beste keuse te maak. Lag-lag sal jy saam met Gretha die harde waarheid hoor oor die kleinste, simpelste dingetjies wat ons laat opeindig met verkeerde mense.

Trou is nie perdekoop nie en dis nie net ‘n volgende vlak van uitgaan nie.  Dit is die real deal -‘n lewenslange belofte waaroor jy dubbel seker moet maak. Kies jou troumaat  is die perfekte hulpmiddel om daardie sekerheid vir jou te gee!

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.