KINDERDISSIPLINE (MP3 – Slegs elektronies aflaaibaar)

R99.00

Kinderdissipline Disk 1

1. Begin by die begin

2. Dissipline is soos spansport

Emosionele dissipline

Orde in die huis: man, vrou en die kinders

Manipulasie

Aandag : te min en te veel

3. Slaggate in dissipline

Ouers wat maklik skuldig voel

Ouers wat hulle kinders maklik jammer kry

Wanneer ouers alles oor-analiseer

“Onskuldige” ouers

Oor-dissiplineer jy jou kind?

Volume bepaal nie jou gesag nie!

4. Basiese voorwaardes vir geslaagde dissipline

Liefde, aandag en tyd

Saamstem of saamstaan?

Onvoorwaardelike aanvaarding

5. Die ONS-beginsel

In ons huis “deel ons”; maak ons beurte & vergewe ons

Jou kind – ‘n rankplant of ‘n akkerboom

 

Disk 2:

1. Opdragte gee sodat jou kind luister

“Children sense authority”

Oogkontak

Stemtoon

Billike tyd

2. Selektiewe doofheid en blindheid

Kinders wat neul en “nag”

Slaaptyd – kinders wat jou heeltyd terugroep

Etenstyd – as hulle nie julle kos wil eet nie

Die spesie wat “tantrum”

3. “Time-out”

Watter kamer vir die “time-out”?

Goue reels vir ‘n gladde proses

Verwyder jou kind se “audience”

4. Pakslae

Nie die begin en die einde van dissipline nie

Wanneer is dit geldig?

Prys jou kind in die openbaar – wys hom tereg in die geheim

Kamma-kamma piets?

Ouers wat altyd ekskuus vra vir die pakslae

Eerste kontak na die tyd

5. ‘n Laaste sê Oor die aanbieder:

Wanneer ons die geleentheid het om ‘n positiewe verskil te maak in die lewe van kinders en ouers word ons meedoeners in die verandering van die sameleweing. Gretha glo dat ‘n mens se opvoeding as kind, jou keuses as man of vrou en die mense wie jy kies as geselskap, jou dikwels negatief slyp en weerhou van jou Goddelike ontwerp. Wat haar egter opgewonde maak is volgehoue geleenthede tot verbetering, versterking en eindelik: lewensverandering. Gretha se bediening fokus daarop om kinders en ouers te begelei in hierdie lewensverandering. Ten einde dit te bereik, bied Gretha werkswinkels, seminare en kampe aan vir tienerdogters en – seuns in die veld van seksualiteit en leierskap. Sy het ook verskillende ouerskap CD’s om ouers te begelei in die opvoedingstaak van seksualiteit, dissipline en positiewe ouerskap. Gretha bied ook Huweliksverrykingskampe aan en tree op as motiverende spreker. Vanuit haar getuienis is dit duidelik dat God ons ervaringe gebruik en ten geode laat meewerk om met nuwe o na ons verlede te kyk en met ‘n verwagting vooruit te gaan.

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.