My familie, jou familie & gesonde grense in die huwelik (DVD – Koerier)

R150.00

Daar is sekerlik genoeg grappies oor skoonmaak om te dien as bewys dat familie ‘n redelike klomp probleme in die huwelik kan veroorsaak. Die wete dat bloed dikker is as water maak dit ook nie beter nie. As ons maar net kan besef dat God se Woord baie duidelik is oor hierdie onderwerp, en ons daarvolgens kan leef in ons verhoudinge, sal die helfte van die probleme alreeds uitgesorteer wees. In hierdie dvd gesels Gretha oor al die klein familie-jakkalsies wat die huwelikswingerd kan vernietig, en gee sy praktiese raad oor gesonde grense in die huwelik.

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.