Slim oor jou lyf – vir dogters (DVD – Koerier)

R300.00

Hierdie DVD sal jou die wonder laat ontdek van hoe ongelooflik jou liggaam geskape is.  Dit sal die nuuskierigheid wat leef in jou hart sommer stilmaak met al die praktiese, reguit antwoorde hierop. Die beste deel van alles is dat jy lekker gaan lag.  Sommige goedjies gaan jou dalk ‘n bietjie laat bloos en ander gaan jou ‘n a-ha oomblik laat hê.  Maar as jy klaar gekyk het sal jy rustig wees in jou hart, met ‘n vaste wete dat jy nie net kosbaar is nie, maar jou liggaam wonderlik!

  Ask a Question

Produk Beskrywing

Bykomende Inligting

Weight 1 kg

General Enquiries

There are no enquiries yet.