Slim oor jou lyf – vir seuns (MP4 – Slegs elektronies aflaaibaar)

R200.00

Hierdie MP4s sal jou die wonder laat ontdek van hoe ongelooflik jou liggaam geskape is.  Dit sal die nuuskierigheid wat leef in jou hart sommer stilmaak met al die praktiese, reguit antwoorde hierop. Die beste deel van alles is dat jy lekker gaan lag.  Sommige goedjies gaan jou dalk ˜n bietjie laat bloos en ander gaan jou ˜n a-ha oomblik laat hª.  Maar as jy klaar gekyk het sal jy rustig wees in jou hart, met ˜n vaste wete dat jy nie net kosbaar is nie, maar jou liggaam wonderlik!

  Ask a Question

Produk Beskrywing


Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slim oor jou lyf – vir seuns (MP4 – Slegs elektronies aflaaibaar)”

General Enquiries

There are no enquiries yet.