WWC 2012 (MP4 – Slegs elektronies aflaaibaar)

R99.00

Wees ‘n vrou van invloed

Ek weet nie van jou nie,maar ek het ‘n begeerte om ‘n vrou van invloed te wees. Ek wil meer wees as ‘n mamma wat kinders grootmaak, die huis versorg , ‘n inkomste verdien vir my huisgesin se oorlewing of ‘n vrou wat daar is vir my man se behoeftes. Maak geen fout nie; ek WIL al hierdie dinge doen (omdat dit vir my lekker is en omdat dit nodig is). Maar meer nog – ek wil dit doen met ‘n stempel wat ewigheidswaarde het. Ek wil my kinders, my man, my kollegas en familie asook die onbekende wereld daarbuite beinvloed met ‘n geur van Jesus – sy Waarheid, genade en plan vir ons almal. Ek weet dat emosionele wonde my verhinder van geestelike volwassewording, en daarom wil ek God toelaat om daarmee te deal in my lewe. Ek wil wondvry leef sodat ek ‘n instrument van hoop, genesing en inspirasie vir ander kan wees.

As jy dieselfde begeerte het, sal hierdie DVD jou inspireer om so n vrou te wees – ‘n vrou van invloed!

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.