WWC 2015 (MP4 – Slegs elektronies aflaaibaar)

R99.00

Hoe wonderlik is dit nie dat Jesus ons Bruidegom is en ons Sy Bruid nie?  ‘n Wonderlike bruilof wat vir ons wag!

Tydens hierdie jaar se konferensie is vroue egter herinner dat Jesus nie sal terugkom vir ‘n onrein bruid nie.  Met hierdie woord is vroue bemoedig, maar ook gekonfronteer met die toestand van die Bruid. Is ons slapende bruide wat onsself sus met die wete dat God ons liefhet, of dalk tipiese bruide wat elke nou en dan twyfel en wil terugdraai na ons ou lewe toe?

In hierdie eerlike en harde, maar bemoedigende boodskap sal jy gedwing word om jouself weer te sien en jou verhouding met God te herevalueer.  Die wereld het ‘n stralende bruid nodig.  Mag die DVD jou aanraak om juis sê ‘n bruid te wees!

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.