WWC 2018 (DVD – Koerier)

R150.00

Van kleins af word ons geleer van gebedjies wat ons deel met Liewe Jesus. Ons ken ‘n klomp rympies en sĂȘ dit op in die naam van gebed. Tog het Jesus self baie spesifieke lering gehad oor hierdie belangrike aspek van ons geloof en verhouding met Hom.
As ons die krag van gebed werklik snap, sal ons meer tyd in Sy teenwoordigheid wil spandeer. Wanneer ons regtig besef hoeveel waarde dit het om stil te raak, ons harte uit te stort en op Hom te wag, sal ons gretig wees om Hom te ontmoet  weg van die lawaai en gejaag van die lewe, agter ‘n toe deur waar ons naak eerlik op ons knie kan wees.
Leer ken die geheimenis van ‘n kragtige gebedslewe. Weerstaan die vyand op nuwe maniere, en skuif die grense van jou geloof, hoop en deurbraak.

  Ask a Question
Category:

Produk Beskrywing

General Enquiries

There are no enquiries yet.