• WWC 2019

    R150,00

    Soms voel dit asof alles om jou afbrand - asof jy gelouter word deur iets wat voel soos die hel self.  Daniël se vriende is getoets in vuur.  Elia het op sy beurt wonderwerke gesien met vuur wat juis deur God gestuur is.  Vuur is nou maar een maal kragtig!  Dit het die vermoë om kaf te brand en iets soos goud te suiwer.  Dit kan iets moois voortbring soos die groen gras wat groei na 'n veldbrand.  Die belangrikste is egter om te besef dat God die vuur in jou lewe ken, dit beheer en ten goede kan laat meewerk.

    Die gedagte dat sommige vroue vernietig word deur vuur, terwyl ander gebou word daardeur is die tema van hierdie konferensie.

    Leer ken die krag en wonder - nie net van God nie - maar ook dit wat Hy binne in jou kan doen nadat jy geskroei is.  Beauty from ashes!

  • Hierdie kursus sal jou die wonder laat ontdek van hoe ongelooflik jou liggaam geskape is. Dit sal die nuuskierigheid wat leef in jou hart sommer stilmaak met al die praktiese, reguit antwoorde hierop. Die beste deel van alles is dat jy lekker gaan lag. Sommige goedjies gaan jou dalk ‘n bietjie laat bloos en ander gaan jou ‘n a-ha oomblik laat hê. Maar as jy klaar gekyk het sal jy rustig wees in jou hart, met ‘n vaste wete dat jy nie net kosbaar is nie, maar jou liggaam wonderlik!

Go to Top