Wiid Gesê is terug
Praktiese, eerlike en geloofsgebaseerde videos — elke week direk na jou toe.
Met jou lidmaatskap kry jy toegang tot nuwe weeklikse inhoud oor:
Ouerskap
Huwelik
Tieners
Geestelike Groei
Wat jy kry:
1 nuwe video per afdeling elke week
Kyk in jou eie tyd
Kanselleer enige tyd
Eksklusiewe inhoud net vir lede
Lidmaatskap:
Net R80 per maand
Of jy nou leiding, bemoediging of net ’n plek soek waar jy verstaan voel — Wiid Gesê stap saam met jou.
Sluit vandag aan
Begin jou reis saam met ons.
