Berading

Ek doen nie self enige persoonlike berading nie.  Die naweke/kampe wat ek aanbied, aanlyn-kursusse wat beskikbaar is en aflaaibare materiaal of skrywes op my webtuiste, mag dalk vir jou ‘n antwoord insluit.  Moet nie ophou soek vir hulp as jy dit nodig het nie.  Daar is wonderlike beraders, terapeute en lewensafrigters daarbuite.  Dis net brawe mense wat bereid is om hulp te soek!

Berading Naam Kontak Nommer
Huwelike Paul Smit 082 721 4000
Karen van Niekerk 012 460 4465
Pornografie Kennith de Kock 082 557 1587
Trauma en verlies Lourentia de Kock 060 745 9618
Bevryding Frans Nortjé 082 449 3096
Inner Healing Janda 079 502 1358
Seksuloog Dr Larisse Badenhorst 011 706 7006
Narsissistiese verhoudinge Dr Louisa Stoker 081 271 3108