Welkom by Wiid Gesê
Jy is nou deel van ’n veilige ruimte waar ons saam groei, leer en nader aan God leef — op ’n praktiese en eerlike manier. Hier kry jy elke week nuwe video-inhoud wat jou sal bemoedig, uitdaag en toerus in die areas van:- Ouerskap
- Huwelik
- Tieners
- Geestelike Groei