Verdere inligting
Datums & besonderhede
Datums 2027
5–7 Februarie 2027
20–22 Augustus 2027
Vrydag tot Sondag
Waar
Phahama Lodge
(voorheen La’WiiDa Lodge)
Pretoria
Prys
R5200 per paar
Afbetaalbaar
Besprekings is eers geldig sodra ons bewys van deposito ontvang het saam met julle inskrywingsvorm.
Na julle bespreking
Kyk uit vir die volgende
Navrae
Enige vrae?
Kontak ons kantoor gerus vir enige navrae rondom die naweek.
