Jou jonger kind en seksuele onderwerpe., puberteit, maats, blootstelling, ons gesprekke met hulle ens.. .. Dit bly maar n taai toffie.
As jou kind tussen die ouderdomme van ongeveer 6-10 is, sal dit goed wees as jy hierdie luister.
Ons kinders is, net soos ons, miskien nie VAN hierdie wêreld nie, maar hulle moet ongelukkig oorleef IN hierdie wêreld.
Twee dele is vir die ouers en die derde deel is die bonus gesprek waar ek self met die kinders (tussen 6 en 10) praat oor die beskerming van hule ogies, ore, lyfies. Ek praat ook met hulle oor basiese goed van fone. En natuurlik dan ook n basiese gesprek oor die feit dat hulle lywe gaan ontwikkel (geen detail) en dat dit deel is van God se fantastiese plan.
Gereed vir groei
R250,00
3 months of access