Eerste huwelike (met God in jou huwelik) is alreeds met tye moeilik. Ouerskap in sulke huwelike is soms n ewe groot uitdaging.
Wat dan nog van hersaamgestelde gesinne! Myne, joune, ons s’n! Taai toffie!
Ek het absolute kenners saam met my in die kursus – ‘n mediator en advokaat vir al die regsdinge, en ‘n spesialis terapeut vir al die emosionele en verhoudingskwessies.
Onderwerpe sluit in:
‘n Nuwe entiteit
Nuwe tradisies
Die prioriteit en plek van die nuwe huwelik
Die eks wat nie wil saamwerk nie
Dissipline – twee huise, twee stelle reëls
Stiefouers en dissipline
Konflik tussen nuwe broers en susters
Die aanpassing en hoe dit verskillende ouderdom kinders raak
Finansies
Jou bonuskinders en maniere om hulle te wen
Die opofferinge wat elkeen moet (en gaan) maak.
En vele meer….
Hierdie is soos n sessie met n mediator, terapeut, verhoudingskundige en advokaat – alles in een.
Hersaamgestelde gesinne
R450,00
Hersaamgestelde gesinne