Vir elke mamma wat graag n begin-gesprek met haar poplap wil hê oor die bytjies en die blommetjies, sonder te veel detail en inligting.

Ek belowe dat jy lekker gaan lag, heerlike bonding gesprekke gaan hê, die wegtrek basics gaan leer ken en ‘n wonderlike deur gaan oopmaak om vir haar die vrymoedigheid te gee om vrae te kom vra en te gesels oor als wat sy hoor, waaroor sy wonder en wat sy sien by die skool en by maatjies.

Jou poplap se puberteit

R300,00

3 months of access

 

 

 

Jou poplap se puberteit