DANKIE !!!!
Baie dankie vir jou bespreking van die graad 6 kamp
Neem asb kennis dat hierdie bespreking eers bevestig is sodra ons die deposito betaling ontvang het
Ons bankbesonderhede is as volg:
ABSA
G Wiid
Tjekrekening 4096890605
Tak 632005
Verwysing: Gr6 + Selfoonnommmer – asb geen name as verwysing
*** Maak asb doodseker van jou verwysing – daar is talle besprekings waar die verwysing foutief is en ons nie kan bevestig nie***
*R1250 per kind betaalbaar
* Deposito betaalbaar om bespreking te bevestig: R400