Dankie
Baie dankie vir die bespreking.
Bankbesonderhede vir betaling (neem asb kennis dat slegs ‘n betaling die bespreekte plek bevestig)
ABSA
G Wiid
Tjekrekening 4096890605
Tak 632005
Verwysing: VROUE + die maand waarvoor jy bespreek bv. April + Selfoonnommmer (asb geen name as verwysing)
Maak asb doodseker van jou verwysing – daar is talle besprekings waar die verwysing inkorrek is en ons nie kan bevestig nie.
*R2450 per persoon betaalbaar
Ons stuur weer ‘n week voor die bespreekte naweek finale inligting deur, maar kontak ons kantoor gerus intussen op info@grethawiid.co.za vir enige navrae rondom die naweek