Reeds betaal?
Volg hierdie 3 maklike stappe om jou webinaar te kyk.
1
Meld eers aan
Klik op “Sign In” bo-aan die webwerf.
Gebruik dieselfde e-posadres en wagwoord waarmee jy die webinaar gekoop het.
Belangrik: Die webinare is nie kursusse nie en sal daarom
nie in jou dashboard verskyn nie.
2
Kies die webinaar wat jy gekoop het
Klik hieronder op die naam van jou webinaar.
Boelies-webinare
Boelies: Graad 1–3 Klik hier om te kyk Boelies: Graad 4–5 Klik hier om te kyk Boelies: Graad 6–7 Klik hier om te kyk Boelies: Graad 8–11 Klik hier om te kykVerneuk Deel 2
Verneuk Deel 2: ’n Webinaar vir vroue Klik hier om te kyk
Kies net die webinaar wat jy gekoop het.
Jy sal nie toegang hê tot ’n ander webinaar waarvoor jy nie betaal het nie.
Jy sal nie toegang hê tot ’n ander webinaar waarvoor jy nie betaal het nie.
3
Kyk jou webinaar
Nadat jy aangemeld het en op jou webinaar geklik het, sal die video op daardie bladsy verskyn.
Wanneer kan ek kyk?
Boelies-webinare:
Beskikbaar vanaf 2 - 5 Oktober.
Verneuk Deel 2:
Beskikbaar vanaf 2 - 5 Oktober.